preloder

Testimonials

Lene, jy en jou span het uit jul pad gegaan vi ons. Julle was amazing.

Alita Taljaard

Amazing venue met die beste kos!!! Ons beveel dit gerus aan vir enige bruid!

Eugene Nagel

Was n voorreg om saam julle werk. Plek is amazing en diens even meer….

Annelize van der Merwe

Look no further for a venue, IP is simply magical! Lene & Noleen carried out our wishes and went beyond that in terms of detail we didn’t even think of and attending to our loved ones on the day. If you have second thoughts of a venue make this your first thought, you won’t be sorry. Baie, baie DANKIE Noleen & Lene…btw Kelly says I’m Imperfect and she’s Perfection.

Kenneth Fok

This venue is OUT OF THIS WORLD! The level of attention to detail on every seemingly small thing is impeccable. The level of attention given to the guests, bride & groom, service providers (well, everyone!) is outstanding! They have your best interests at heart all the way. They are just such wonderful, considerate, loving and accommodating people. Thank you guys for hosting the wedding of my dreams (which was also the best party ever

Kirsten Amy Trollope

To Lene, Dave, Noleen and all the special people at Imperfect Perfection. When I first set foot at your amazing venue, I fell in love with it! Little did I know that the true PERFECTION of this venue, lay in its people. There will never be enough words to thank all of you for everything that you’ve done for us throughout our 1 year journey leading up to our wedding day. And then the wedding day came, and nothing went to plan because it rained and rained and rained! And like a true superhero, Lene saved our day! Dave drove the little blue car with such pride, Noleen ran after me with a massive umbrella and Phoenix followed us with champagne and a picnic basket in the pouring rain while we were doing our photographs. You are AMAZING people, YOU make dreams come true! There are no words to express our gratitude and our love for you. Imperfect Perfection will forever be my favorite place on earth, and you, my favorite people!!
On behalf of Pieter Lourens and myself, thank you for going above and beyond and for making our wedding day absolute (Imperfect) PERFECTION!!!!

Corlia Ipland Lourens

Dis n plek wat ek hoogs kan aanbeveel. Personeel is absoluut fantasties en profesioneel. Die ete en nagereg was van uitstaande gehalte. Marcel en Anja Groenewald ek glo nie daar was n venue wat beter by julle sou pas nie. Baie dankie vir almal dit was n perfekte aand.

Frikkie Naude

Ongelooflike plek en mense! Hulle sit hulle harte in hul werk in en dit is waar die verskil inkom. Vriendelik en opreg. Love alles!

Anita Ethel Erasmus

Lene, Noleen, Phoenix, Vincent – almal van julle. Baie baie dankie vir ons pragtige dag. Ons is SO tevrede met julle diens. Ek is sommer spyt die troue is verby, ek wil weer trou! Lene jy is lief

Landi Slatter

Julle is die beste!!! Dit is die mooiste venue!! Die diens is uit die boonste rake en so gasvry!! Al die gaste en ons was mal oor die kos dit is vreeslik lekker! As ons weer kon kies sal dit beslis weer by julle wees!! Alles die moeite werd!

Marizel Smit

Ek het nie eers woorde om hierdie venue te kan beskryf nie! Imperfect Perfection is die toonbeeld van PERFEK! Dankie dat julle ons droomdag waar gemaak het. Twee dames wat al hul werk met so veel liefde en oorgawe doen – Noleen en Line, julle is nou soos familie

Yvette Rautenbach

Lené, Noleen en julle hele span – WOW! Julle is die beste ooit! Ons mooiste dag was regtig DIE MOOISTE DAG!
Hulle is so profesioneel, het weekliks met ons gekommunikeer om seker te maak ons dink aan alles, elke keer as ons daar aangekom het vir ‘n afspraak is ons met ope arms, ‘n glasie wyn / koffie / yskoue koeldrank verwelkom! Hulle is mense mense! Daar was werklik niks waaraan hul nie gedink het nie, ‘n mean team en die beste koördineerders en venue! Daar was NIKS wat verkeers gegaan het nie, al ons gaste (en ons) het so lekker gekuier en GEËET!! Baie lief vir die hele Imperfect familie

Elsari Cronje

Baie dankie Imperfect Perfection vir die beste dag van ons lewens. Lene en Noleen julle span is uitstekend en elke ding was tot op die fynste detail PERFEK!! Kos, diens, dekor ALLES! Dit het regtig ons wildste drome oorskry en ons sal julle venue aan elke paartjie wat ‘n troue beplan voorstel.

Carla de Swardt

Beste trou venue met die mees amazingste mense… Wonderlike diens en die lekkerste kos! Dankie vir al die moeite en dat julle ons mooiste dag ‘n realiteit gemaak het! Julle het ons droomdag ‘n realiteit gemaak.

Janlie Strauss

“There is no need to be perfect to inspire others, let people be inspired by the way you deal with your imperfections”……
Imperfect Perfection is ‘n venue wat vir ons bewys het dat iets wat iemand as nutteloos beskou omskep kan word in n sprokie!
Vanaf daardie eerste koppie boeretroos in Lene se kantoor, waar ons harte mekaar leer ken het, was ons versot op die plek! Ek het my hart en siel hier verloor! God het ons paaie laat kruis nie net omdat Hy weet watter tipe troue ons oor gedroom het nie, maar omdat Hy weet watter mense ons saam ons groot dag wou bewaarheid♡..
Lene en haar span is werklik mense wat jou inspireer, koester, blom van liefde en elke bruidspaar soos GOUD hanteer…
Ons troudag sal ons NOOIT wil vergeet nie dit was “PERFECT” met al ons imperfection!
Lene baie dankie vir ALLES, daar is net teveel om alles op te noem! Ons stap weg met n swaar hart, maar met vrede om te weet God het ons geseën met sielvriende!!! Mag julle geseen word met ALLE goedheid en guns uit God se hand!
LIEF JULLE

Dione de Bruyn

Ongelooflikste ervaring! Baie dankie dat julle ons droomdag absoluut perfek gemaak het. Daar is niks wat ons anders sou wou he nie, die diens en kos was puik – ons kry so baie komplimente… Dankie dat ons met geruste harte alles in julle hande kon oorlaat en julle uit julle pad gegaan het om vir ons net die beste te gee! Julle het ons op die hande gedra…
P.s – Lene, jy is n ongelooflike mens!! Dankie vir al jou gebedjies

Michelle Bekker

Hierdie is die heel beste trou venue in my boekie. Ons het soos familie gevoel na die eerste besoek. Noleen en Lene is so ‘n goeie span en het bygedra na ‘n onvergeetlike lekker dag. Dankie vir die passie en liefde waarmee julle jul werk aanpak! Ek en Jaco waardeer dit opreg!

Elrika Beukers

Sjoe! Waar begin ek? Lene Noleen, Dave, Pieter, Master, Edith, Adolfie, Martin, en elke liewe staff member wat betrokke was by ons troue, ek wens ek kon elkeen se naam onthou! Julle is ongelooflik! Julle diens is puik! Julle staff is sooo vriendelik! Julle kos is ongelooflik!
5 sterre kan nie reg wees nie, julle verdien ‘n 10/5!
Lene… Dankie dankie DANKIE! Jy is ‘n ystervrou! In my wildste drome sou ek nie kon dink dat die dag so perfek sou wees nie! Ons het so lief vir jou geword!
Ek sal nooit vir julle genoeg dankie kan se nie!

Deana Strijdom

Imperfect Perfection is nie net n venue nie, maar ‘n FAMILIE. Van dag 1 af het hulle ons ongelooflik spesiaal laat voel en soveel meer as net n venue gebied – hulle omgee, liefde vir mense en ondersteuning is wat hulle laat uitstaan bo die ander. Ek sou op geen ander plek wou trou nie en sal almal wat trou aan raai om ‘n draai daar te gaan maak. Op ons dag het alles glad verloop en dit was te danke aan Lene en Noleen wat so georganiseerd is en beslis weet wat hulle doen. Ons is baie lief vir julle!

Carla Adel Coetzee

Perfect! Ongelooflik! Amazing! Uit die boonste rakke! Onvergeetlik! Asemrowend! Wonderful! Excellent!
Dis net ‘n paar van die woorde wat na ons toe kom wanneer ons aan ons troudag by Imperfect Perfection dink… Dit was werklik elke sent werd om ons spesiale dag in Lene en Noleen se hande te plaas. Sal ons lewe lank dankbaar wees vir alles wat julle vir ons gedoen het en dat julle ons dag so persoonlik gemaak het. Dit was beter as wat enige woorde kan beskryf!

Jana Klem

Lené is absoluut ongelooflik. Van die kleiner dingetjies soos waar om blomme te kry, tot om ñ mens rustig te hou die week van jou troue. Sy laat jou ongelooflik spesiaal voel, asof jy die enigste bruid is wat al ooit op hulle venue getrou het. Terselfde tyd het sy ñ kalmte wat oorspoel na jou toe wanneer jy voel dinge raak dalk buite beheer! Ek wil nêrens anders trou Vrydag nie, en saam met niemamd anders hierdie pad gestap het nie!

Charlotte Smit

Ons soek meer sterre om te kies want 5 is nie genoeg om te illustreer hoe goed die uitstekende diens by Imperfect Perfection is nie…Hierdie mense gaan nie net uit hul pad om jou groot dag ongelooflik spesiaal te maak nie, hulle stel opreg belang in jou as persoon, en in julle as ‘n paartjie. Hulle deliver op alles wat vooraf bespreek is, en kan in enige situasie(soos jou veil wat jy vergeet het en ‘n onverwagse reënbui) vinnig ‘n plan maak om te help. Tot ons gaste het op gelet hoe opreg vriendelik hul is. Kies Imperfect Perfection as jul venue, jul sal nie spyt wees nie, glo ons!!Lindi en Benno (6 Feb 2016)

Lindi Badenhorst

Dis soms moeilik om jou gevoel vir iets neer te pen maar julle verdien elke woord wat ek kan uit kry. Lene, Noleen en span : Ek en Arno kan nie genoeg dankie sê vir die PERFEKSTE dag nie. Ek moet net deel dat ek so gestres was in die tyd van die beplanning (die 4 maande in totaal wat ons gehad het) toe my ma in die hospitaal beland het. Op daardie stadium was trou planne die heel laaste ding op my brein gewees en toe ons eindelik weet my moeder gaan reg wees het dit soos n berg op my skouers gelê. Ek het nie eers geweet waar om te begin nie, maar julle beplanning was so deeglik en na die finale ontmoeting en die tyd wat ek saam julle gesit het kon ek met vrede in my hart gaan vakansie hou in Desember. Julle het alles reeds beplan waaraan ek nog nie eers gedink het nie. Die moeite wat julle gedoen het kan mens nooit genoeg voor danksie sê nie. Julle gebede en ondersteuning in die moeilike tyd is waarlik iets wat my altyd sal by bly. Ek kon nie wag dat my ma sterk genoeg is sodat ek haar en my pa aan julle kon voorstel nie. Dan om te kom by die DAG. Ek onthou net voor ek by die kerk moes ingaan en begin huil het, gevoel of ek wou uitpaas, Lene het jy my eenkant geneem en soveel rustigheid deur die Heilige Gees in my hart ingespreek. Julle het die dag absoluut stres vry gemaak. Ek wens ek kon ‘n gas wees op my eie troue om elke liewe klein dingetjie te beleef. Die inisiatief wat julle geneem het daardie dag het my stom geslaan. Ek onthou toe ek daardie aand in die bed klim was dit asof iemand my droom troue VIR my gereel het sonder dat ek eers n vinger hoef te gelig het. Terwyl ons daar klaar gemaak het en gedruende die hele aand het julle en julle span so mooi na ons omgesien en alles was so haarfyn beplan dat selfs die gaste vertel het dat hulle nog nooit so troue beleef het nie. Als wat julle doen is uit die boks en met soveel oorgawe dat mens nie kan help om Sy teenwoordigheid daar te voel nie.Julle is ongelooflike mense wat so diep in mens se hart inkruip en julle omgee vir ‘n mens is merkwaardig. Ek weet dat God julle altyd sal seën in dit wat julle doen. Dis nou ‘n opstel en dit voel of en eintlik niks gesê het nie, maar in kort : DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE!!!

Emogene Botha

Daar is nie n beter venue in pretoria nie PUNT. Dalk selfs Suid-Afrika, of die wêreld. Julle mensie is awesome, ons asems is weggeslaan oor hoe perfek julle is. Dankie dat julle ons troue so spesiaal vir ons gemaak het. Dankie dat ons n persoonlike verhouding kon he metdie IP span, en nie net n “nommer” was nie. Dit is nie net die pragtige vintage venue wat so spesiaal is nie, maar elkeen wat so hard werk om Imperfect Perfection spesiaal te hou. Dit is tog die mense in die huis wat die verskil maak, en nie die huis nie. #bestweddingvenue #imperfectperfection #stressfree #beautiful

Albert Alberts

Die beste venue ooit!! Lene, Noleen en al hulle staff is fantasties!! Hulle was daar van die begin tot die einde en ons sou dit nie sonder hulle kon doen nie. Die is opregte mense wat enige iets sal doen om jou dag perfek te maak!! Sal hulle sonder enige twyfel aanbeveel! Baie baie dankie vir al die moeite, harde werk en elke detail op ons spesiale dag

Rita Groenewald

Lene, wat kan ek se behalwe FANTASTIES! Ek en Sindy kan nie genoeg dankie se vir julle nie! Jy en Noleen, Pieter en Dave, elke kelner en kok, elke helper – “TOPS” is te min om te beskryf! Dankie dat julle ons so op jul hande gedra het! Julle is werklik mense-mense, en groot staatmakers! Julle het agteroor gebuig vir ons omstandighede, en ons is so geseënd om by julle te kon trou! Van die eerste ontmoeting af was dit duidelik dat “ons” die belangrikste was, voor enige tegnise aspekte bespreek was, moes ons eers gelukkig wees. Julle sagte opregtheid na mense se belange en gelukkigheid het julle myle voor enige ander plek geplaas in ons boeke! Dankie vir jou rustigheid, en gebede, Jesus se teenwoordigheid in julle lewe, en onderneming is duidelik, en dit maak die wêreld se verskil!
Dankie vir die smul-lekker kos! Van al die komplimente staan die kos soos n paal bo water uit bo die res! Van die begin, tot die end!!!!! Daar was so baie wat julle “behind the scenes” gedoen het, dit het vir ons n stres-vrye en onvergeetlikke dag beteken! Vreeslik dankie!
As ek een wens het, wens ek dat ek die dag presies net weer so kon oor hê, dit was ongelooflik, en ons sal julle nooit vergeet nie! Dankie vir die pad wat julle met ons gestap het, en nog gaan stap, ons sien uit om te kom kuier en hallo sê!

Ignatius Ferreira

Liefste Lene en Noleen
Waar begin ‘n mens…baie dankie vir al jule ongelooflike moeite, aandag aan detail, uitstekende personeel en algehele positiewe uitkyk wat ons spesiale dag ekstra spesiaal gemaak het. Julle is nou soos familie vir ons! Daar is nie EEN ding wat ons sou verander nie- komende van ‘n projekbestuurder bruid en restaurantbedryf bruidegom- dit gebeur selde. Die kos was heerlik, die dekor onverbeterlik, die personeel met ‘n helpende hand om elke draai en die akkommodasie uit die boeke. Al wat ons kan se is dankie, dankie , dankie- ons trou sommer weer!
Baie liefde

Bea van der Vyver

Wat ‘n Venue en wat ‘n span!!! In ‘n paar maande se tyd het ons so lief geraak vir julle, spesiaal Lene.
Sy en haar span was “hands on” van die begin af en het die hele ondervinding onvergeetlik gemaak. Dekor, reëlings, kos was amazing. Ons het nou nog gaste wat praat oor die lekker kos wat bedien was. Weereens dankie vir alles wat julle vir ons gedoen en beteken het. Liefde en groete
Die Taljaards

Kathleen Taljaard

Mooier as die heeeeeel mooiste mooi! My klein dogtertjie drome se wildste verwagting is oortref toe ons 15 Oktober ons ewige trou aan mekaar beloof. Ons heel mooiste dag by die perfekste venue OOIT. Ek en Jaco sou nooit ‘n beter venue kon kies om ons ewige trou aan mekaar te kon beloof as Imperfect Perfection nie. Lené, jy en jou hele span is iets uit hierdie wêreld. Sonder julle hulp sou ons dag nooit so sprokies mooi kon wees nie. Alles was perfek, julle is net altyd daar om alles reg te maak, jy het selfs voor ‘n wasbak gestaan om klein rooi chips vingertjies van Clarize se rokkie af te kry, ‘n seuntjie se vuil knie broekie gewas en gestryk sodat hy perfek lyk toe hy by daai kapel in stap. Al het ons die heeeeeel verste ooit gery om die 1st dag by jul uit te kom (oor ek verkeerde koördinate in ons GPS gesit het wat ons tot voor Hammanskraal se militêre basis gevat het) het ek geweet hier gaan ons trou! Ek het daai dag beplan dat al moet gaste met ‘n 4 wheeler of dirt car gehaal word, maar by Imperfect Perfection SAL ons trou. Gelukkig was ek net ‘n slegte GPS koördineerder en ons gaste het toe nie nodig gehad om met een van daai 2 vervoer middels te ry nie hahahaha. Woorde sal NOOIT kan beskryf hoe gelukkig ons was en steeds is oor ons by julle kon trou nie. Ons dag was sprokies mooi en lyk soos iets uit ‘n bruidsboek. Die kos was ongelooflik lekker, ons het gaste wat tot en met 5 keer gaan skep het want dit was net so lekker dat hul nie kon ophou eet nie. Ons was almal trommel dik geëet en niemand kan uit gepraat raak oor dit nie. Ons gebed vir julle is dat die Here julle van krag tot krag, uit julle sokkies sal seën en dat julle nog miljoene bruide se sprokies troue en klein dogtertjie drome kan bewaarheid. Baie liefde en soveel dankbaarheid saam geluk.

Esmerelda Erasmus

Julle is net eenvoudig die beste. Sal jul n 100 oor kies.

Vossie en Ciska Vorster

Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ons is oor die feit dat Lene en Noleen aan die stuur was met ons groot dag nie. Alles was perfek en as iets nie perfek was nie het ek nooit daarvan uitgevind nie:-) Hulle was heeltyd in beheer van die reelings en altyd reg met antwoorde op ons vrae en voorstelle om ons droom dag net mooier in te kleur. Hulle kyk nie net na die belange van die bruidspaar en gaste nie maar sien ook om na elke diensverskaffer; ek onthou spesifiek hoe beindruk ons fotograaf was. En dan praat ons nie eers van die kos nie, ons gaste verwys nou nog terug na die lamskenkel en daai ongelooflike nagereg tafel! Baie dankie Noleen en Lene en elke werknemer van Imperfect Perfection; ons dag sou nie perfek wees sonder julle nie!

Johandrie Oosthuizen

Dis my gunsteling trou venue, behalwe dat dit n pragtige venue is, is Lene en die mense van die venue “harts mense”, hulle is die mense wat dit Perfect maak!
Mens kom daar aan en gaan daar weg en voel dat jy familie by gekry het.
Baie dankie julle, ons waardeer dit opreg.
The place to be! Dis Perfection Perfect!

Marsha van Zyl

Super organized and welcoming.

Hendrik Marx

Beautiful venue. Amazing hospitality. Great food! Very impressed

Inge Lubbe

Ons wil net uit ons harte uit vir elkeen van julle dankie sê dat julle ons drome op ons groot dag moeiteloos ingekleur en waar laat word het! Dankie Lene vir al die gemoedsrus wat ons gehad om te weet dat jy in beheer was, vir al die stories, grappies en ure se kuier! En natuurlik die heerlike Hot chocolate … wat julle warm harte weerspieël het! Jou mooi hart en liefde straal uit jou uit! Noleen dankie dat jy die “silent partner” was wat n ferm hand oor alles gehad het, vir elke nou en dan se “is julle reg of okay” en vir die skelm trane net voor ek die kerk ingestap het! Ons sal ons troudag nooit ooit vergeet nie! Dankie dat ons die eer gehad het om ons liefde virewig te verseël by Imperfect Perfection! Die naam sê soveel, ons is sonder twyfel n Imperfect Perfection paartjie maar dit werk omdat ons mekaar se imperfections verdra en mekaar help om na Perfection te streef! Ons het soveel komplimente gekry oor die dekor, dat alles so georganiseerd is, die kos oh my die kos “UIT DIE BOONSTE RAKKE”. n Boek is te min om dankie te sê vir alles wat julle vir ons gedoen het! 5 sterre is vêr te min om julle te “rate”. 100 sal n bietjie meer aanvaarbaar wees! Julle is amazing en ons sê nie totsiens nie maar eerder tot ons julle weer sien!

Judy Roux

Awesome!!! Stunning place, food and people!!! They’re excellent!!!

Carin du Plessis Richter

Food phenomenal, services exceptional and staff friendly….. awesome scenic venue.

Henry Myburgh

Absolutely spectacular. Decor, food, staff, attention to detail! Perfect.

Dominique Olfsen

Awesome place….service was amazing. Definitely a good wedding venue. Congrats

Lizelda Coetzee

The second part of the name says it all. Many thanks for our daughter Kate Vrdoljak’s beautiful wedding. Superb attention to detail, efficient and seamless adaption to changes of plan. I couldn’t wish for a better setting, people or Service!

Gordon Barkhuisen

Lovely venue, rustic and the food good . Not too far off the beaten track.

Alison Dianne Stirrup

Love Working there. The Hosts make the service providers feel as if they are VIP’s at the Wedding. I can only Imagine what how awesome it would be to be a guest!!!

Vlakvark Botha

This venue is just stunning with its rustic feel and a beautiful chapel as well.

Anria Kotze

What an amazing venue! With fantastic people, great planning and timing. An overall phenomenal experience!!!! I know a lot of people say this, but our entire day was PERFECT!!!!!! We loved it and all our guests were mesmerized by every little detail! Thank you guys!!!

Sanri Erasmus

Most accommodating and friendly wedding coordinators and staff. Was a real pleasure working with you guys. The food was well prepared and delicious. After wedding all was packed and loaded by the staff. Thanks for making it a memorable event for all involved.

Marius Joubert

I forever grateful to Lene and the staff for turning our wedding into a dream come true. You go above and beyond. We will always keep you very close to our hearts.

Lauren Williams

Having just been part of the bridal party at this exceptional venue I honestly don’t have the words to explain how incredible the experience was. Lene, Noeline and ALL of the staff were so on top of things, constantly one step ahead of the game and made everyone, especially the beautiful bride feel so special. Thank you for bringing her fairy tale to life. Honestly I can not say enough good about this place!

Steph Oels

Die venue is pragtig staff is vriendlik en die kos OMW was uit die boonste rake

Cindy Claassens

This looks beautiful, I would love to have a function here!

Avril Victor

Went here for a friend’s wedding on the weekend and was blown away – what a beautiful venue that has been so well styled, even down to minute details where you least expect. The food was brilliant and the service was excellent. It was also great to go to a venue that didn’t overcharge for drinks.
Will definitely be recommending this place to friends.

Desiree Buchanan

Imperfect perfection, more like perfect perfection. Wow is all I can say, I was the service provider for entertainment at a wedding. Dave , Noleen and Lene, you are a magnificent team and your wedding venue is a masterpiece of the love you exude. In my 22 years of singing professionally, I’ve never been looked after like the way you all did.
Your service, waitrons were top notch. By far the most highly rated venue I have ever been. I thank you. Your passion for what you do is evident. Lots of love x

Christine Mansour

More than just a venue, an amazing experience and top-performing staff.
Photographers have two views of seeing a venue, how the actual day turned out and behind-the-scenes management side as well.
We photographed a wedding recently at Imperfect Perfection. And we can clearly say Imperfect Perfection is by far the best venue we have been to.
*The venue was absolutely beautiful
*We were welcomed the best way possible
*Flexible
*Kind
*Felt like we’ve known the staff for years!
*Get things done
*Helping
*Going the extra mile
We were blown away by Imperfect perfection and is definitely worth checking out of they have your date available.

Johann Bekker

Ek beveel als aan van Imperfect Perfection. Hul venue was fantasties. Hul kos nog meer as fantasties. Het lekker gekuier en geeet

Rochelle Collins

The hosts and their team are outstanding!!

Carin Botha

Is ‘n pragtige plek, Baie professioneel en ongelooflik intressant. Hulle aanbieding, Kos en die admosfeer unit die boeke! sal dit beslus aanbeveel!

Adri Roux-Valentin

I was the service provider for a wedding recently. I was blown away by your hospitality towards another service provider. We are often not treated well by venues. The way you go out of your way to make a service provider welcome and the ways you assist us, giving us what we need to do our work speaks volumes about you. I have been in the industry for 18 years you are the friendliest most helpful people right from getting to the gate to the person who answered the phone she was friendly and helpful told us where to park. We were met by the very friendly Vincent who helped us carry our makeup bags. He offered us tea and when we wanted to pay he said it’s FREE (gobsmacked) Thanks so so much for everything and may your venue be blessed with more and more success!!!!

Cicillia Kaufmann

Been here twice for a wedding celebration, very warm and inviting atmosphere. They cook a feast and is a great place to party with the bride and groom

Sarah Kirston Johnston

Thank you for an amazing wedding! This was our dream and much more. We want to thank the whole team. Everything run smoothly and our guests are singing praises about the food and how beautifully the venue is. You are fabulous!!!

Janet Malan

Wedding venue with a difference, with that extra bit we all looking for. Lene, Noleen and the team have a passion for what they do. From our first visit to the last moment as we departed the service was top notch. First venue we saw, fell in love with it, they had one date available for 2017 and we grabbed it . Noleen became our coordinator and not once did we have to follow up with her. She liaised with our suppliers directly and practically took the planning out of our hands. Our dream wedding came alive and we had the best day of our lives. Literally nothing went wrong. Communication is excellent. Service delivery on another level. Compassion towards the guest, wow. Venue impeccable, nerves non existent. They deliver what they say they will and a bit more… Food in abundance. 11 out of 10. That lamb shank divine! Noleen and Lene we need to be invited back seriously, to experience this again. Soon Soon I hope. Brides and potential brides you will not go wrong with this venue, they make it so easy to get married. Even our suppliers felt like they were part of a team.We were truly blessed by Imperfect Perfection! Good job team. Our family and friends cant stop talking about the food, the ambience, the staff, the venue itself and of course Lene and Noleen. Baie Baie dankie from the bottom of our hearts.

Inge Dickson

Al I had 6 months ago were pintrist pictures in no specific order and a dream I couldn’t explain. Last night at our wedding we were the Duke and Duchess of a fairytale more beautiful than I could ever imagine. Lene, Noleen and the team captured our hearts and turned it in to our dream come true and more. If you want a stress free wedding and someone to trust with everything from day one,if you don’t want to be just another number,if you want someone to know your haert and personality and turn that into a wedding and the best food ever get married at Imperfect Perfection

Lizelle Joubert

Kan met eerlikheid sê dat hul die prentjie wat in my kop was en al ons verwagtinge, helemal oortref het!! Daar is geen Imperfections op die venue nie!! Dankie Lene en span vir ‘n amazing troue… Dankie vir elke klein detail wat so mooi deurdink en aan aandag gegee is… Ons troue was perfek te danke aan julle!! En die Kos is WORLD CLASS! Baie dankie vir n super venue, super span en super dag!

Izelle Nortje

For a year and 5 months, I kept a very close eye and enjoyed reading each and every review that was posted regarding Imperfect Perfection. As a Bride to be, you have soo many things on your mind and you are overwhelmed with planning, detail, family to all make sure your dream wedding day comes to life.
I can without a doubt say that Imperfect Perfection is not only a wedding venue, they are perfectionist, they are artists, they become your second family. It has only been a week since I got married there on the 26 of May 2018 and I already miss every one dearly!! I have joked numerous times with my husband that we should do it yearly!! And this is becuase with a team like theirs, you can truly sit back and rest assured that they have EVERY SINGLE detail covered! Things that you dont even think of they will make sure is taken care of! From planning your time schedule to making sure even the bathrooms look spectacular, they do it all!
To Lene, Vinnique, Noleen and Dave and ALL the staff members I can not applaud you enough for all that you have done! You made a spectacular day a reality that will never be forgotten. Thank you from the bottom of our hearts for all your love, blood, sweat and tears( hopefully not tears though) that you invested into our wedding day! I so hope that our paths meet again just so that I can see all your beautiful kind faces again!
There is NO other wedding venue like yours out there! And for that you can be so proud!!

Joshua and Diedre

Woorde kan nie ons dankbaarheid beskryf nie. Ons troue was die mees perfekte dag, julle het al ons verwagtinge oortref. Almal het vir ons kom sê dit is die lekkerste kos wat hulle nog geëet het by ‘n troue.Dankie dat julle ons op julle hande gedra het en dat ons soos die mees spesiale mense gevoel het op die dag, van die ontbyt wat besonders was met die kombersies en sambrele tot die lekker snacks in ons kamers. Lene vir al jou raad, gebed en bystand, ek kan nie genoeg dankie sê nie, julle het baie diep spore in my hart getrap en ek kan net God dank dat ons by julle uitgekom het.En dan wil ons ook net ‘n massiewe dankie sê dat julle die pudding gered het! Ek het nie eers geweet dat daar ‘n probleem was nie maar Gerhard het my later die aand vertel en ek kan nie glo julle het alles so uitsorteer asof niks verkeerd geloop het nie. Ons wens julle alle voorspoed toe en ons weet dat God julle sal seën want julle is ‘n seëning vir almal om julle! Ons sal julle beslis aanraai vir al ons vriende wat nog moet trou! Vriendelike groete en al ons liefde.

Chanel

As n gas was dit n wonderlike ervaring. Profesionaliteit was hoog en diens uitstekend!!!!!

Ghuanita Nortje Muller

Went here for a friend’s wedding on the weekend and was blown away – what a beautiful venue that has been so well styled, even down to minute details where you least expect.The food was brilliant and the service was excellent. It was also great to go to a venue that didn’t overcharge for drinks. Will definitely be recommending this place to friends.

Desiree

Imperfect Perfection is not just a venue, but a FAMILY! You made us feel very special from day one, and you offered so much more than just the venue – love, care and support it what makes you stand out from the rest. I wouldn’t get married anywhere else and will recommend the venue to all my friends. Everything went smoothly on our wedding day and it’s all thanks to Lene and Noleen, so organised and experts in what they do

Carla

Die beste venue ooit!! Lene, Noleen en al hulle staff is fantasties!! Hulle was daar van die begin tot die einde en ons sou dit nie sonder hulle kon doen nie. Die is opregte mense wat enige iets sal doen om jou dag perfek te maak!! Sal hulle sonder enige twyfel aanbeveel! Baie baie dankie vir al die moeite, harde werk en elke detail op ons spesiale dag.

Rita